Vryburger Omgeemense

PRETORIA

Komende Gebeurtenisse

Moet dit nie misloop nie - ons eerskomende gebeurtenisse en jaarprogram.

Pretoria Vryburger Omgeemense korps was op 14 Mei vanjaar 60 jaar oud Nog 45 dae
31 Des 2026
Pretoria Vryburger Omgeemense korps was op 14 Mei vanjaar 60 jaar oud

Ons vier vanjaar die 60 jarige bestaan van die Pretoria Vryburger omgeemense korps

Uit die jaarprogram
28 Nov 2026 Nog 12 dae
Afsluitingsfunksie

Diensbeurt: Daphne

Sien Volledige Jaarprogram

Jaarprogram Hoogtepunte

Program en diensbeurte uit ons jaarlikse skedule.

Geen verdere aktiwiteite in die jaarprogram nie.

Ons projekte in aksie

By Vryburger Omgeemense fokus ons op volhoubare impak. Kyk na ons onlangse inisiatiewe wat 'n verskil maak in Pretoria.

Saam maak ons 'n verskil

Donateurs, lede en begunstigdes – verbind vir diens en gemeenskapsopbou.

Donateurs

Ondersteun ons projekte deur finansiële bydraes of borge wat 'n direkte impak op die gemeenskap maak.

Skenk Nou

Lede

Word deel van ons aktiewe netwerk van Vryburgers wat hand bysit met diens en gemeenskapsopbou.

Sluit Aan

Begunstigdes

Ons fokus op projekte soos die "Kos vir Kinders-projek" om hulp te verleen waar dit die nodigste is.

Lees Meer

Welkom by die Omgeemense van Pretoria

Ons missie is om donateurs, begunstigdes en lede te verbind sodat ons die gemeenskap kan dien en ondersteun.

Lees meer oor ons missie →