Vryburger Omgeemense

PRETORIA

Projekte

Nasionale projekte
Projek Logo
Nasionale projekte (2026) Beplanning
Woordverspreiding

Beplan vir aankoop van geestelike materiaal en verspreiding

Begin:01 Jan 2026
Einde:31 Des 2026
Bestuurder: Henk le Roux
Vir: Kompas
Betrokke Lede: Ben Vorster, Henk le Roux
Projek Logo
Nasionale projekte (2026) Voltooi
Tamaaibraai

Tamaaibraai vir behoeftige bejaardes

Begin:11 Apr 2026
Einde:11 Apr 2026
Bestuurder: Pieter Buys
Vir: Alfa en Omega Sorgsentrum, SAVF Huis Silversig Old Age Home, Blommefonds
Betrokke Lede: Ben Vorster, Charmaine Muller, Dirk Olivier, Noël Opperman, Johan Smit, Hein Groskopf, Daphne Smit, Henk le Roux
Projek Logo
Nasionale projekte (2026) Aktief
Kos vir kinders

Voedingskema vir behoeftige kinders

Begin:01 Jan 2026
Einde:31 Des 2026
Bestuurder: Daphne Smit
Vir: Dynamic Women for Children NPC
Betrokke Lede: Charmaine Muller, Hein Groskopf, Daphne Smit
Diensprojekte
Projek Logo
Diensprojekte (2026) Aktief
Maranata Care Centre Musiekdag

Maranata Care Centre Musiekdag, gehou op 26 September 2026. Uitgawes was vir die inhoud van lekkerny-bederf pakkies vir elke inwoner en kind, 68 volwassenes en 10 kinders, asook die verpakking van die pakkies, pannekoek en vetkoek. Ons het verder geskenke vir prystrekkings uit ons eie sakke gekoop, en ons het net 'n paar skenkings vie die pryse gehad. Ons het ook pannekoeke en vetkoeke gemaak, op eie koste en uit die liefde vir ons medemens. Dit was so 'n lekker dag, en die mense het nog twee dae later laat weet hoe hulle dit geniet het en waardeer.

Begin:26 Sep 2026
Einde:26 Sep 2026
Bestuurder: Charmaine Muller
Vir: Maranata Care Centre
Betrokke Lede: Charmaine Muller
Projek Logo
Diensprojekte (2026) Voltooi
Skenkings aan Alpha & Omega te huis

Behoeftes:
1) 2de handse vrieskas
2) Uithaal van bye

Begin:01 Jan 2026
Einde:31 Des 2026
Bestuurder: Charmaine Muller
Vir: Geen
Betrokke Lede: Geen
Projek Logo
Diensprojekte (2026) Voltooi
Skenkings aan Moeggesukkel

Begin:01 Jan 2026
Einde:31 Des 2026
Bestuurder: Ben Vorster
Vir: Moeggesukkel
Betrokke Lede: Ben Vorster, Pieter Buys